ZENNA MULLER Die Suid-Afrikaanse 400m hekkies- en Tuks-atleet, LJ van Zyl, het gekwalifiseer vir die Olimpiese Spele wat later vanjaar in Londen sal plaasvind. Volgens SASCOC (South African Sports Confederation and Olympic Committee) se kriteria moet atlete twee...

