Só is dit weer die geval in 2014 met die drama department van die universiteit se jaarlikse kinderteater produksie. Vanaf 12-22 Februarie voer die finalejaar studente, Verna Vels se legendariese Liewe Heksie en die Rotbende op. “Baie van ons het ‘n groot passie vir...