Op Dekades van Ballades word Gian Groen se uitstaande digterlike aanleg weereens duidelik te skou geplaas. In liedjies “Naaste Krans”, “Swerwer” en “Vader van Vrede” is hierdie talent veral opmerkbaar. Die lirieke oor die algemeen is deur die hele album meer...